Esegiël 27:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Toe jou handelsware+ van die oop see af gekom het,+ het jy baie volke versadig.+ Met die oorvloed van jou waardevolle dinge en jou ruilartikels het jy die konings van die aarde ryk gemaak.+
33 Toe jou handelsware+ van die oop see af gekom het,+ het jy baie volke versadig.+ Met die oorvloed van jou waardevolle dinge en jou ruilartikels het jy die konings van die aarde ryk gemaak.+