Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Roep met vreugde uit, o hemele,+ want Jehovah het opgetree!+ Roep triomfantlik uit,+ o diepste dele van die aarde!+ Word vrolik, o berge,+ met vreugdegeroep, o woud en al die bome daarin! Want Jehovah het Jakob teruggekoop, en in Israel vertoon hy sy luisterrykheid.”+

  • Sefanja 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Roep met vreugde uit, o dogter van Sion! Hef ’n gejuig aan,+ o Israel! Verbly en verheug jou van ganser harte, o dogter van Jerusalem!+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel