Matteus 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Neem my juk+ op julle en leer by my,+ want ek is saggeaard+ en nederig van hart, en julle sal verkwikking+ vir julle siele vind. Matteus 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “SÊ vir die dogter van Sion: ‘Kyk! Jou Koning kom na jou toe,+ saggeaard,+ en hy sit op ’n esel, ja, op ’n jong hings, die vul van ’n pakdier.’”+
29 Neem my juk+ op julle en leer by my,+ want ek is saggeaard+ en nederig van hart, en julle sal verkwikking+ vir julle siele vind.
5 “SÊ vir die dogter van Sion: ‘Kyk! Jou Koning kom na jou toe,+ saggeaard,+ en hy sit op ’n esel, ja, op ’n jong hings, die vul van ’n pakdier.’”+