Jeremia 31:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal met die huis van Israel+ en met die huis van Juda+ ’n nuwe verbond sluit;+ Matteus 26:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 want dit beteken+ my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie+ uitgestort sal word tot vergifnis van sondes.+ Hebreërs 12:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 en Jesus, die middelaar+ van ’n nuwe verbond,+ en die bloed van die besprinkeling,+ wat op ’n beter wyse as Abel se bloed spreek.+ Hebreërs 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En mag die God van vrede,+ wat die groot herder+ van die skape+ met die bloed van ’n ewige verbond+ uit die dode opgebring het,+ ons Here Jesus, 1 Petrus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n smetlose en vlekkelose lam,+ ja, Christus s’n.+
31 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal met die huis van Israel+ en met die huis van Juda+ ’n nuwe verbond sluit;+
28 want dit beteken+ my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie+ uitgestort sal word tot vergifnis van sondes.+
24 en Jesus, die middelaar+ van ’n nuwe verbond,+ en die bloed van die besprinkeling,+ wat op ’n beter wyse as Abel se bloed spreek.+
20 En mag die God van vrede,+ wat die groot herder+ van die skape+ met die bloed van ’n ewige verbond+ uit die dode opgebring het,+ ons Here Jesus,