Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 40:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 “Vertroos, vertroos my volk”, sê julle God.+

  • Jeremia 29:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Want só het Jehovah gesê: ‘Wanneer sewentig jaar in Babilon vervul is, sal ek my aandag op julle rig,+ en ek sal my goeie woord teenoor julle bevestig deur julle na hierdie plek terug te bring.’+

  • Jeremia 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En wat jou betref, moenie bang wees nie, o my kneg Jakob”, is die woord van Jehovah, “en moenie met verskrikking vervul wees nie, o Israel.+ Want kyk, ek red jou uit ver plekke en jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap.+ En Jakob sal beslis terugkeer en rus geniet en gerus wees, en daar sal niemand wees wat bewing veroorsaak nie.”+

  • Sefanja 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Jehovah het jou oordele verwyder.+ Hy het jou vyand laat wegdraai.+ Die koning van Israel, Jehovah, is in jou midde.+ Jy sal geen rampspoed meer vrees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel