Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Miga 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jou hand sal hoog bo jou teenstanders wees,+ en al jou vyande sal uitgeroei word.”+

  • Sagaria 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hulle sal soos sterk manne+ word wat in die geveg die modder van die strate vertrap.+ En hulle sal in die geveg gewikkel raak, want Jehovah is met hulle;+ en die perderuiters sal beskaamd moet staan.+

  • Sagaria 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In dié dag sal ek die sjeiks van Juda maak soos ’n vuurpot tussen die bome+ en soos ’n vuurfakkel in ’n ry pas gesnyde graan,+ en hulle sal aan die regterkant en aan die linkerkant al die volke rondom verslind;+ en Jerusalem sal nog bewoon word op sy plek, in Jerusalem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel