23 “‘In dié dag’, is die woord van Jehovah van die leërs, ‘sal ek jou neem, o Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ my kneg’, is die woord van Jehovah, ‘en ek sal jou beslis ’n seëlring+ maak, want jou het ek uitgekies’,+ is die woord van Jehovah van die leërs.”+