Jesaja 54:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 In ’n vloed van verontwaardiging het ek my aangesig vir net ’n oomblik vir jou verberg,+ maar met liefderyke goedhartigheid tot onbepaalde tyd sal ek jou barmhartig wees”,+ het jou Terugkoper,+ Jehovah, gesê. Hebreërs 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+
8 In ’n vloed van verontwaardiging het ek my aangesig vir net ’n oomblik vir jou verberg,+ maar met liefderyke goedhartigheid tot onbepaalde tyd sal ek jou barmhartig wees”,+ het jou Terugkoper,+ Jehovah, gesê.
7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+