Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 69:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want hulle het die een vervolg wat deur u geslaan is,+

      En hulle bly vertel van die pyne van dié wat deur u deurboor is.

  • Psalm 137:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Dink,+ o Jehovah, met betrekking tot die kinders van Edom,+ aan die dag van Jerusalem,+

      Hulle wat gesê het: “Lê dit bloot! Lê dit bloot tot op die fondament daarin!”+

  • Jesaja 47:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ek het verontwaardig geraak teenoor my volk.+ Ek het my erfdeel+ ontheilig, en ek het hulle in jou hand gegee.+ Jy het aan hulle geen barmhartigheid bewys nie.+ Op die ou man het jy jou juk baie swaar gemaak.+

  • Jeremia 51:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 ‘Mag die geweld wat my en my liggaam aangedoen is, op Babilon wees!’ sal die inwoonster van Sion sê.+ ‘En mag my bloed op die inwoners van Galdeʹa wees!’ sal Jerusalem sê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel