12En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+
14 “‘Kyk! Daar kom dae’,+ is die woord van Jehovah, ‘en ek sal beslis die goeie woord uitvoer wat ek oor die huis van Israel+ en oor die huis van Juda gespreek het.+
3 “Só het Jehovah gesê: ‘Ek sal na Sion terugkeer+ en in Jerusalem woon;+ en Jerusalem sal beslis die stad van waaragtigheid genoem word,+ en die berg van Jehovah+ van die leërs, die heilige berg.’”+