Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 26:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hy span die noorde uit oor die leë ruimte,+

      Hang die aarde op aan niks;

  • Psalm 104:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Deurdat u u met die lig omhul soos met ’n kleed,+

      Die hemel uitspan soos ’n tentdoek,+

  • Jesaja 42:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+

  • Jesaja 44:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Só het Jehovah gesê, jou Terugkoper+ en jou Formeerder van die moederskoot af: “Ek, Jehovah, doen alles, ek alleen span die hemel uit,+ sprei die aarde uit.+ Wie was by my?

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel