4 “En hy sal beslis staan en as herder optree in die sterkte van Jehovah,+ in die verhewenheid van die naam van Jehovah sy God.+ En hulle sal beslis daar woon,+ want nou sal hy groot wees tot aan die eindes van die aarde.+
55 In daardie uur het Jesus vir die skare gesê: “Het julle soos teen ’n rower uitgekom met swaarde en knuppels om my te arresteer?+ Dag vir dag het ek in die tempel+ gesit en leer, en tog het julle my nie in hegtenis geneem nie.