Jeremia 30:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “En julle sal beslis my volk word,+ en ek sal julle God word.”+ Romeine 9:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Dit is soos hy ook in Hoseʹa sê: “Dié wat nie my volk is nie,+ sal ek ‘my volk’ noem, en haar wat nie bemind was nie, ‘beminde’;+
25 Dit is soos hy ook in Hoseʹa sê: “Dié wat nie my volk is nie,+ sal ek ‘my volk’ noem, en haar wat nie bemind was nie, ‘beminde’;+