Psalm 144:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Gelukkig is die volk met wie dit so gaan!”Gelukkig is die volk wie se God Jehovah is!+ Openbaring 21:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Elkeen wat oorwin, sal hierdie dinge beërf, en ek sal sy God wees+ en hy sal my seun wees.+