Jesaja 65:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Só het Jehovah gesê: “Net soos die nuwe wyn+ in die tros gevind word en iemand moet sê: ‘Moet dit nie verderf nie,+ want daar is ’n seën daarin’,+ so sal ek doen ter wille van my knegte om nie almal te verderf nie.+ Matteus 21:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Daarom sê ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n nasie gegee word wat die vrugte daarvan voortbring.+ Matteus 24:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Trouens, as daardie dae nie verkort is nie, sou geen vlees gered word nie; maar weens die uitverkorenes+ sal daardie dae verkort word.+
8 Só het Jehovah gesê: “Net soos die nuwe wyn+ in die tros gevind word en iemand moet sê: ‘Moet dit nie verderf nie,+ want daar is ’n seën daarin’,+ so sal ek doen ter wille van my knegte om nie almal te verderf nie.+
43 Daarom sê ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n nasie gegee word wat die vrugte daarvan voortbring.+
22 Trouens, as daardie dae nie verkort is nie, sou geen vlees gered word nie; maar weens die uitverkorenes+ sal daardie dae verkort word.+