Jesaja 45:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 By myself het ek gesweer+—uit my mond het die woord in regverdigheid uitgegaan,+ sodat dit nie sal terugkeer nie+—voor my sal elke knie buig,+ by my sal elke tong sweer+ Jesaja 60:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want elke nasie en elke koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal vergaan; en die nasies sal vir seker verwoes word.+
23 By myself het ek gesweer+—uit my mond het die woord in regverdigheid uitgegaan,+ sodat dit nie sal terugkeer nie+—voor my sal elke knie buig,+ by my sal elke tong sweer+
12 Want elke nasie en elke koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal vergaan; en die nasies sal vir seker verwoes word.+