Deuteronomium 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En jy moet dit gaarmaak en eet+ op die plek wat Jehovah jou God sal uitkies,+ en in die oggend moet jy omdraai en na jou tente gaan. 1 Samuel 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat die reg betref wat die priesters toekom van die volk af,+ wanneer iemand ’n offerande gebring het, het ’n dienaar van die priester met die drietandvurk in sy hand gekom, wanneer die vleis net aan die kook was,+ Esegiël 46:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En daar was ’n ry rondom hulle, rondom al vier, en daar is kookplekke+ gemaak onder die rye rondom.
7 En jy moet dit gaarmaak en eet+ op die plek wat Jehovah jou God sal uitkies,+ en in die oggend moet jy omdraai en na jou tente gaan.
13 Wat die reg betref wat die priesters toekom van die volk af,+ wanneer iemand ’n offerande gebring het, het ’n dienaar van die priester met die drietandvurk in sy hand gekom, wanneer die vleis net aan die kook was,+
23 En daar was ’n ry rondom hulle, rondom al vier, en daar is kookplekke+ gemaak onder die rye rondom.