Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 29:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ons vaders het ontrou gehandel+ en het gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah ons God,+ sodat hulle hom verlaat het+ en hulle aangesig van die tabernakel van Jehovah afgewend+ en dit die agterkant van die nek toegekeer het.

  • Esra 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Van die dae van ons voorvaders+ af tot vandag toe is ons in groot skuld;+ en weens ons oortredings is ons oorgegee, ons, ons konings,+ ons priesters,+ in die hand van die konings van die lande, deur die swaard,+ deur gevangenskap+ en deur roof+ en deur beskaming van die aangesig,+ net soos vandag.

  • Nehemia 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie.

  • Psalm 106:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Ons het gesondig, net soos ons voorvaders;+

      Ons het verkeerd gedoen; ons het goddeloos gehandel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel