Eksodus 12:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Een wet moet daar wees vir die boorling en vir die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon.”+ Psalm 82:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Staan tog op, o God, oordeel tog die aarde;+Want u moet al die nasies in besit neem.+ Haggai 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die begeerlike dinge van al die nasies moet inkom;+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul’,+ het Jehovah van die leërs gesê.
49 Een wet moet daar wees vir die boorling en vir die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon.”+
7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die begeerlike dinge van al die nasies moet inkom;+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul’,+ het Jehovah van die leërs gesê.