Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, opgestaan en die huis van God, wat in Jerusalem was, begin herbou; en saam met hulle was God se profete+ wat hulle gehelp het.

  • Haggai 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah het die gees van Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, die goewerneur van Juda, en die gees van Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester, en die gees van al die oorblywendes van die volk opgewek;+ en hulle het ingekom en die werk begin doen in die huis van Jehovah van die leërs, hulle God.+

  • Sagaria 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En jy moet silwer en goud neem en ’n luisterryke kroon maak+ en dit op die kop sit van Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel