Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Kyk! Ek en die kinders wat Jehovah my gegee het,+ is tekens+ en wonderwerke in Israel vanweë Jehovah van die leërs, wat op die berg Sion woon.+

  • Jesaja 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Jehovah het verder gesê: “Net soos my kneg Jesaja drie jaar lank naak en kaalvoet rondgeloop het as ’n teken+ en ’n voorteken teen Egipte+ en teen Etiopië,+

  • Esegiël 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Sê: ‘Ek is ’n voorteken+ vir julle. Net soos ek gedoen het, so sal met hulle gedoen word. In ballingskap, in gevangenskap sal hulle gaan.+

  • Esegiël 24:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En Eseʹgiël het vir julle ’n voorteken geword.+ Ooreenkomstig alles wat hy gedoen het, sal julle doen. Wanneer dit kom,+ sal julle ook moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is.’”’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel