Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Tog het hulle nie geluister of gehoor gegee nie,+ maar hulle het elkeen in die wederstrewigheid van sy slegte hart bly wandel;+ en daarom het ek al die woorde van hierdie verbond wat ek hulle beveel het om te doen, maar wat hulle nie gedoen het nie, oor hulle gebring.’”

  • Jeremia 44:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Wat die woord betref wat jy in die naam van Jehovah tot ons gespreek het, ons luister nie na jou nie;+

  • Sagaria 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle ore het hulle te ongevoelig gemaak om te hoor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel