Jeremia 50:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “En in dié dae en in dié tyd”,+ is die woord van Jehovah, “sal die oortreding van Israel gesoek word,+ maar dit sal daar nie wees nie; en die sondes van Juda,+ en hulle sal nie gevind word nie, want ek sal dié vergewe wat ek laat oorbly.”+
20 “En in dié dae en in dié tyd”,+ is die woord van Jehovah, “sal die oortreding van Israel gesoek word,+ maar dit sal daar nie wees nie; en die sondes van Juda,+ en hulle sal nie gevind word nie, want ek sal dié vergewe wat ek laat oorbly.”+