Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 4:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Juda+ en Israel het in veiligheid gewoon,+ elkeen onder sy eie wingerdstok en onder sy eie vyeboom,+ van Dan tot Berseʹba,+ al die dae van Salomo.

  • Jesaja 36:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Moenie na Hiskiʹa luister nie, want só het die koning van Assiʹrië gesê: “Gee julle aan my oor+ en kom na my toe uit en eet elkeen van sy eie wingerdstok en elkeen van sy eie vyeboom+ en drink elkeen die water van sy eie reënput,+

  • Hosea 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek sal beslis in dié dag vir hulle ’n verbond sluit met betrekking tot die wilde diere van die veld+ en die voëls van die hemel en die kruipende diere van die aarde, en die boog en die swaard en oorlog sal ek uit die land verbreek,+ en ek sal hulle in veiligheid laat lê.+

  • Miga 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hulle sal elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom sit,+ en daar sal niemand wees wat hulle laat bewe nie;+ want die mond van Jehovah van die leërs het dit gespreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel