Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Wanneer jy in groot nood verkeer en al hierdie woorde jou aan die einde van die dae oorgekom het, dan sal jy tot Jehovah jou God moet terugkeer+ en na sy stem moet luister.+

  • Jeremia 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gaan, en jy moet hierdie woorde na die noorde+ toe uitroep en sê:

      “‘“Keer tog terug, o afvallige Israel”, is die woord van Jehovah.’+ ‘“Ek sal my aangesig nie toornig op julle laat afkyk nie,+ want ek is lojaal”,+ is die woord van Jehovah.’ ‘“Ek sal nie tot onbepaalde tyd gebelg bly nie.+

  • Sagaria 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “‘Keer terug tot my’,+ is die woord van Jehovah van die leërs, ‘en ek sal tot julle terugkeer’,+ het Jehovah van die leërs gesê.”’

  • Jakobus 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel