Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Jehovah sal sy goeie skatkamer, die hemel, vir jou oopmaak om die reën op jou land op die regte tyd daarvoor te gee+ en om al die werk van jou hand te seën;+ en jy sal beslis aan baie nasies leen, terwyl jy self van niemand sal leen nie.+

  • 2 Konings 7:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar die adjudant het die man van die ware God geantwoord en gesê: “Kan dit volgens hierdie woord gebeur,+ selfs al maak Jehovah sluise in die hemel?” Hierop het hy gesê: “Kyk, jy sien dit met jou eie oë, maar jy sal nie daarvan eet nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel