14 dan sal ek beslis vir julle land reën gee op die vasgestelde tyd daarvoor,+ herfsreën en lentereën,+ en jy sal inderdaad jou graan en jou soet wyn en jou olie insamel.
12 ‘Want die saad van vrede sal daar wees;+ die wingerdstok sal sy vrug gee,+ en die aarde sal sy opbrengs lewer,+ en die hemel sal sy dou gee;+ en ek sal die oorblywendes+ van hierdie volk beslis al hierdie dinge laat beërf.+