12 En hy het gesê: “Moenie jou hand teen die seun uitsteek nie en moet hoegenaamd niks aan hom doen nie,+ want nou weet ek dat jy godvresend is, deurdat jy jou seun, jou enigste, nie van my teruggehou het nie.”+
31 Toe het die gemeente+ deur die hele Judeʹa en Galileʹa en Samariʹa inderdaad ’n tydperk van vrede ingegaan en is dit opgebou; en terwyl dit in die vrees van Jehovah+ en in die vertroosting van die heilige gees+ gewandel het, het dit bly vermeerder.
4 Wie sal u nie werklik vrees nie,+ Jehovah,+ en u naam nie verheerlik nie,+ want u alleen is lojaal?+ Want al die nasies sal kom en voor u aanbid,+ omdat u regverdige verordeninge openbaar gemaak is.”+