Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 56:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Dat ek ’n vlugteling is, het u neergeskryf.+

      Sit tog my trane in u leersak.+

      Is hulle nie in u boek nie?+

  • Psalm 69:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Laat hulle uit die boek van die lewendes uitgewis word,+

      En laat hulle nie saam met die regverdiges ingeskryf word nie.+

  • Psalm 139:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 U oë het selfs my embrio gesien,+

      En in u boek was al die dele daarvan opgeskrywe,

      Met betrekking tot die dae toe hulle gevorm is+

      En nog nie een onder hulle daar was nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel