Jeremia 31:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+ Johannes 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ek doen versoek aangaande hulle; ek doen nie versoek aangaande die wêreld nie,+ maar aangaande dié wat u my gegee het; omdat hulle aan u behoort,
33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+
9 Ek doen versoek aangaande hulle; ek doen nie versoek aangaande die wêreld nie,+ maar aangaande dié wat u my gegee het; omdat hulle aan u behoort,