2 Voordat die insetting iets baar,+ voordat die dag soos kaf verbygegaan het, voordat die brandende toorn van Jehovah oor julle kom,+ voordat die dag van Jehovah se toorn oor julle kom,+
7 Maar deur dieselfde woord is die hemele+ en die aarde+ wat nou is, vir die vuur+ weggelê en word dit bewaar tot die dag van die oordeel+ en van die vernietiging van die goddelose mense.+