Jesaja 40:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Luister! Iemand roep in die wildernis uit:+ “BAAN die weg van Jehovah!+ MAAK die grootpad vir ons God deur die woestynvlakte reguit.+ Matteus 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en as julle dit wil aanvaar: Hy is ‘Eliʹa wat bestem is om te kom’.+ Markus 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hulle het hom begin uitvra en gesê: “Waarom sê die skrifgeleerdes dat Eliʹa+ eers moet kom?”+
3 Luister! Iemand roep in die wildernis uit:+ “BAAN die weg van Jehovah!+ MAAK die grootpad vir ons God deur die woestynvlakte reguit.+