20 sal Jehovah hom nie wil vergewe nie,+ maar dan sal Jehovah se toorn+ en sy ywer+ teen dié man rook,+ en die hele vloek wat in hierdie boek geskryf is,+ sal beslis op hom rus, en Jehovah sal sy naam inderdaad onder die hemel uitwis.
17 Ook sal hy voor hom uit gaan met Eliʹa+ se gees en krag, om die harte van vaders tot kinders terug te bring+ en die ongehoorsames tot die praktiese wysheid van regverdiges, om vir Jehovah+ ’n voorbereide volk gereed te maak.”+