13 Hou op om nog waardelose graanoffers te bring.+ Reukwerk—dit is vir my iets verfoeiliks.+ Nuwemaan+ en sabbat,+ die uitroep van ’n byeenkoms+—ek kan die gebruik van towerkrag+ tesame met die plegtige vergadering nie verdra nie.
13 “En dit is die tweede ding wat julle doen, waardeur die altaar van Jehovah met trane bedek word, met gehuil en gesug, sodat daar nie meer aan die offergawe aandag geskenk of enigiets uit julle hand met welgevalle aangeneem word nie.+