8 “Jy moet by die plaag van melaatsheid+ daarop let dat jy baie noukeurig handel volgens alles waarin die priesters, die Leviete, julle sal onderrig.+ Net soos ek hulle beveel het, moet julle sorgvuldig+ doen.
8 En hulle het bly voorlees+ uit die boek, uit die wet van die ware God; dit is uitgelê en betekenis is daaraan gegee; en hulle het wat voorgelees is, deurentyd verstaanbaar gemaak.+