15 Want my volk het my vergeet+ deurdat hulle offerrook vir iets waardeloos+ laat opgaan, en deurdat hulle mense laat struikel op hulle weë,+ die paaie van lank gelede,+ om te loop op paaie, ’n pad wat nie opgevul is nie,
52 “Wee julle wat met die Wet vertroud is, want julle het die sleutel van die kennis weggeneem;+ julle het self nie ingegaan nie, en dié wat ingaan, het julle verhinder!”+