3 Dit is trouens die een van wie daar deur middel van die profeet Jesaja+ met hierdie woorde gespreek is: “Luister! Iemand roep in die wildernis uit: ‘BEREI+ die weg van Jehovah! Maak sy paaie reguit.’”
4 Paulus het gesê: “Johannes het gedoop met die doop as ’n simbool van berou+ en vir die volk gesê om in die een te glo wat ná hom kom,+ dit is in Jesus.”