Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het verder gesê: “Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob.”+ Toe het Moses sy gesig verberg, want hy was bang om na die ware God te kyk.

  • Handelinge 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+

  • Hebreërs 11:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar nou streef hulle na ’n beter plek, dit is een wat tot die hemel behoort.+ God skaam hom derhalwe nie vir hulle nie, om as hulle God aangeroep te word nie,+ want hy het ’n stad+ vir hulle gereedgemaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel