Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart+ en jou hele siel+ en al jou lewenskrag.+

  • Deuteronomium 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+

  • Josua 22:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Gee net baie noukeurig daarop ag om die gebod en die wet te onderhou+ wat Moses, die kneg van Jehovah, julle beveel het, deur Jehovah julle God lief te hê+ en deur in al sy weë te wandel+ en deur sy gebooie te onderhou+ en deur hom aan te kleef+ en deur hom met julle hele hart+ en met julle hele siel+ te dien.”+

  • Markus 12:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+

  • Lukas 10:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy het geantwoord en gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel