Markus 12:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 asook die voorste sitplekke in die sinagoges en die vernaamste plekke by aandmaaltye.+ Lukas 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy het vir die genooides ’n illustrasie vertel toe hy merk hoe hulle vir hulleself die vernaamste plekke kies en het vir hulle gesê:+ Lukas 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar wanneer jy genooi word, moet jy die geringste plek gaan inneem,+ sodat wanneer die man kom wat jou genooi het, hy vir jou sal sê: ‘Vriend, gaan hoër op.’ Dan sal jy eer voor al jou medegaste hê.+
7 Hy het vir die genooides ’n illustrasie vertel toe hy merk hoe hulle vir hulleself die vernaamste plekke kies en het vir hulle gesê:+
10 Maar wanneer jy genooi word, moet jy die geringste plek gaan inneem,+ sodat wanneer die man kom wat jou genooi het, hy vir jou sal sê: ‘Vriend, gaan hoër op.’ Dan sal jy eer voor al jou medegaste hê.+