Matteus 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 LAAT hulle begaan. Hulle is blinde gidse. As ’n blinde dan ’n blinde lei, sal albei in ’n gat val.”+ Romeine 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en jy daarvan oortuig is dat jy ’n gids vir die blindes is,+ ’n lig vir dié in duisternis,+
14 LAAT hulle begaan. Hulle is blinde gidse. As ’n blinde dan ’n blinde lei, sal albei in ’n gat val.”+