Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hosea 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want in liefderyke goedhartigheid het ek behae geskep,+ en nie in offerande nie;+ en in die kennis van God eerder as in heelbrandoffers.+

  • Miga 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+

  • Matteus 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Gaan dan en leer wat dit beteken: ‘Ek wil barmhartigheid hê en nie offerandes nie.’+ Want ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars.”

  • Matteus 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 As julle egter verstaan het wat dit beteken: ‘Ek wil barmhartigheid+ hê en nie offerandes+ nie’, sou julle nie die onskuldiges veroordeel het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel