Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 dan sal ek Israel uitroei van die oppervlak van die land af wat ek aan hulle gegee het;+ en die huis wat ek vir my naam geheilig het, sal ek van my wegwerp,+ en Israel sal inderdaad ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke word.

  • Jeremia 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Ek het my huis verlaat;+ ek het my erfdeel verstoot;+ ek het die geliefde van my siel in die palm van haar vyande gegee.+

  • Jeremia 22:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “‘Maar as julle nie hierdie woorde gehoorsaam nie, dan sweer ek by myself’,+ is die woord van Jehovah, ‘dat hierdie huis ’n verwoeste plek sal word.’+

  • Matteus 21:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Daarom sê ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n nasie gegee word wat die vrugte daarvan voortbring.+

  • Lukas 19:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 en gesê: “As jy, ja jy, tog maar in hierdie dag die dinge onderskei+ het wat met vrede te doen het—maar nou is hulle vir jou oë verberg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel