Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 13:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 en die vyand wat dit gesaai het, is die Duiwel.+ Die oes+ is ’n voleinding van ’n stelsel van dinge,+ en dié wat oes, is engele.

  • Matteus 28:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en leer hulle+ om alles te onderhou+ wat ek julle beveel het.+ En kyk! ek is met julle+ al die dae tot aan die voleinding van die stelsel van dinge.”+

  • Markus 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge wees, en wat sal die teken wees wanneer al hierdie dinge bestem is om tot ’n voleinding te kom?”+

  • Lukas 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het hulle hom gevra en gesê: “Leermeester, wanneer sal hierdie dinge dan wees, en wat sal die teken wees wanneer hierdie dinge bestem is om te gebeur?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel