Genesis 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het gesê: “Neem asseblief jou seun, jou enigste seun wat jy só liefhet,+ Isak,+ en reis na die land Moriʹa+ en offer hom daar as ’n brandoffer op een van die berge wat ek jou sal aanwys.”+ Psalm 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat my na die verordening van Jehovah verwys;Hy het vir my gesê: “Jy is my seun;+Ék het vandag jou vader geword.+ Lukas 9:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En ’n stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+
2 En hy het gesê: “Neem asseblief jou seun, jou enigste seun wat jy só liefhet,+ Isak,+ en reis na die land Moriʹa+ en offer hom daar as ’n brandoffer op een van die berge wat ek jou sal aanwys.”+
7 Laat my na die verordening van Jehovah verwys;Hy het vir my gesê: “Jy is my seun;+Ék het vandag jou vader geword.+
35 En ’n stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+