22 En ek sal beslis die troon van koninkryke omverwerp en die krag van die koninkryke van die nasies vernietig;+ en ek sal die strydwa en dié wat daarop ry, omverwerp, en die perde en hulle ruiters sal beslis val,+ elkeen deur die swaard van sy broer.’”+