8 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk,+ daar sal aardbewings+ op die een plek na die ander wees, daar sal voedseltekorte+ wees. Hierdie dinge is ’n begin van weë van benoudheid.+
11 en daar sal groot aardbewings wees, en op die een plek na die ander pessiektes en voedseltekorte;+ en daar sal vreesaanjaende gesigte wees, en groot tekens van die hemel af.+