Deuteronomium 29:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En julle het hulle walglike dinge gesien en hulle drekgode,+ hout en klip, silwer en goud, wat by hulle was); 1 Konings 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Salomo het agter Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom,+ die walglike ding van die Ammoniete, aan begin loop. Openbaring 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En aan hom is dit gegee om asem aan die beeld van die wilde dier te gee, sodat die beeld van die wilde dier sou praat sowel as veroorsaak dat almal doodgemaak word wat die beeld van die wilde dier geensins aanbid nie.+
17 En julle het hulle walglike dinge gesien en hulle drekgode,+ hout en klip, silwer en goud, wat by hulle was);
5 En Salomo het agter Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom,+ die walglike ding van die Ammoniete, aan begin loop.
15 En aan hom is dit gegee om asem aan die beeld van die wilde dier te gee, sodat die beeld van die wilde dier sou praat sowel as veroorsaak dat almal doodgemaak word wat die beeld van die wilde dier geensins aanbid nie.+