1 Johannes 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Geliefdes, moenie elke geïnspireerde uiting glo nie,+ maar stel die geïnspireerde uitinge op die proef om te sien of hulle hulle oorsprong by God het,+ want talle valse profete het in die wêreld uitgegaan.+
4 Geliefdes, moenie elke geïnspireerde uiting glo nie,+ maar stel die geïnspireerde uitinge op die proef om te sien of hulle hulle oorsprong by God het,+ want talle valse profete het in die wêreld uitgegaan.+