13 “Ek het in die nagvisioene gesien, en kyk! met die wolke+ van die hemel het iemand soos ’n seun van die mens+ gekom; en hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hulle het hom tot naby, ja, tot voor Hom gebring.+
24 Want net soos die weerlig,+ deur sy geflits, van een deel onder die hemel tot ’n ander deel onder die hemel skyn, so sal die Seun van die mens+ wees.
15 Want dít sê ons vir julle deur Jehovah se woord,+ dat ons, die lewendes wat tot die teenwoordigheid van die Here bly lewe,+ die ontslapenes hoegenaamd nie sal voorgaan nie;